Local newsNews

Eendeweer kon lekker mark nie keer

Hierdie was nou 'n treffer op 'n nat en koue Saterdag

SASOLBURG – Die eerste Saterdag van April was winterkoud grys en nat. Dit het egter nie die manne en dames wat gereeld stalletjies op Sasolburg Boulevard se stoep opslaan, afgesit nie.

Hester Koorsen bak alles van groot koeke tot kolwyntjies.

Vroegoggend het die vrolike gazebo’s al die grys gebreek en het die geur van gebraaide wors, kerrie en rys en pannekoek in die lug gehang.

Bets Grobler staan 04:00 op en bak al haar stalletjie se beskuit en koekies self. Foto’s Gerda Bruinette

By elke stalletjie is daar gekuier, want hierdie is die Vrystaat en almal ken mekaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button