Local newsNews

Ons weet wat ons weet

Sê nou maar jy het baie geld, watter tipe winkel sou jy koop? Die kleinspan van Just KIDding Naskoolsentrum het met Gerda Bruinette oor die saak gesels.


Zighardt Boonzaaier ‘n Pet Store wat honde en katte verkoop. Ek hou baie van diere. Ons het drie honde oor, want ons katte en budgies is dood.

Ziegard Boonzaaier

Sarah Hartzenberg Ek sal die winkel langsaan ons huis koop, want hy is nog oop.

Sarah Hartzenberg

Mianique de Jongh ‘n Speelgoedwinkel met Barbies. Ek het baie Barbies.

Mianique de Jongh

Bruce Martyn ‘n Checkers, want dis lekker koud daar binne. Ek gaan die pryse baie duur maak.

Bruce Martyn

Beaulah van Wyngaardt ‘n Klerewinkel waar ek al my eie breiwerk en ander goed kan verkoop.

Beulah van Wyngaardt

Evan janse van Vuuren Ek hou van bikes. Dirt bikes. Myne is wit, maar is stukkend. In die winkel sal hulle bikes verkoop en regmaak.

Beulah van Wyngaardt

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button