Local newsNewsNews
Oulike foto: “Net myne!”
Vaalweekblad het ons lesers kans gebied om oulike opskrife/onderskrifte vir die besondere foto van Angelique Kok van Vereeniging (een van die Elsje's Choice on Photos Facebooklede) te gee.
Annemarie de Wet van Vereeniging het vir die oulike opskrif gesorg.
Die oulike onderskrifte wat die meeste aandag getrek het is:
Amanda Vermeulen (oud-Valie van Kempton Park) – “Dis nie wat ek verwag het, toe jy vra of ek n halwe piesang wil he nie” en,
Tobie Kruger van Vanderbijlpark – “Eet hom hom eerder want om op hom te gly is nie lekker nie”.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
