Local newsNewsNews

Kyk net al die mooi foto’s

Vaalweekblad ondersteun die kunste en deel met trots nog 'n fotoversameling wat deur die Elsje's Choice on Photos Facebooklede moontlik gemaak is.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe. Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 231 verskyn in die nuutste se Vaalweekblad.

Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto van die renosters die afgelope Paasnaweek in Dinokeng-natuurreservaat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto by Zelpy Fishing and Game Resort geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto in ‘n stegie in Napier geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Muriel Minnie van Frankfort het die mooi sonsondergang foto geneem.
Naomi Bezuidenhout het die mooi foto in Robertson net voor sononder vasgevang.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto in Marievale-natuurreservaat geneem.
Rene Janse van Vuuren het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarel Botha van Parys het die oulike foto van ‘n bees wat speel geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this beautiful photo.
Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Thel van Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Thys Sutherland van Heidelberg in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die besondere foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die interessante foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christelle Fouche van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi sonsondergang foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of the moon, with some Hadedas flying past.
Corné Bierman van Sasolburg het die kunstige stillewe foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die pragtige foto by Vaaldam geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Irene Cloete het die mooi foto op hul plaas in die Parys distrik geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto vanuit ‘n vliegtuig geneem.
Jan Kotze van Centurion het die pragtige foto by Kammieskroon geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige toneel vasgevang.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die besondere foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die poskaart-mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thys Sutherland van Heidelberg in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto in sy tuin geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto in Ballito geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button