VAALDAM - 'n Tiende sluis is vandag by die Vaaldam oopgetrek. In hierdie stadium is daar nie sprake dat nog sluise oogemaak gaan word nie. Vaalweekblad sal sy lesers op hoogte hou van enige verdere verwikkelinge. https://youtube.com/shorts/dT9j2rn8lPc?feature=share