Local newsNewsNews
Vaaldam lok baie besoekers
Met 10 sluise oop en die skouspel wat daarmee saamgaan, is Vaaldam tans 'n groot trekpleister. Die dam is tans 120.4% vol.
Gister was daar reeds heelwat besoekers en na verwagting sal baie meer mense die naweek hul weg na die dam vind.
Plaaslike inwoner, Peet Schabbort van Deneysville, het gister ‘n fotobeeld vir Vaalweekblad saamgestel van besoekers op die brug wat op die sluise uitkyk, asook die skouspel van die sluise.
Foto’s: Peet Schabbort





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
