Local newsNewsNews
Cute photo: ‘Living life 1 chip at a time’
Vaalweekblad het ons lesers kans gegee om oulike opskrifte/onderskrifte vir die mooi foto van André Treurnich van Sasolburg te gee. Hier is die bydraes wat die meeste aandag getrek het.
Vaalweekblad het ons lesers kans gegee om oulike opskrifte/onderskrifte vir die mooi foto van André Treurnich van Sasolburg te gee.
Madelein Oosthuizen het vir die oulike opskrif gesorg.
Die onderskrifte behoort aan:
Brenda Wepener van Sasolburg – “When you raid the snack and get can-tained”
en
Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging – “Ek is nie n paashaas nie, ek is n chipmuis”.
Hou ons Facebook dop, more word ‘n nuwe foto gedeel!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
