Local newsNewsNews
Video: Taxis speel met die dood naby Sasolburg
Gevaarlike speletjie kan verwoestende gevolge hê
SASOLBURG – Sosiale media gons behoorlik oor ‘n Facebook video wat op die N1-snelweg naby Sasolburg geneem is.
In die video swaai stringe Taxis doelbewus en roekeloos heen en weer oor die snelweg se vier bande. Soveel so dat aankomende verkeer op die skouer van die pad moes aftrek om ‘n ongeluk te voorkom.
Die voorval het glo op 27 April plaasgevind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
