Local newsNews

Ons weet wat ons weet

As jy nou tussen graad 1 en 3 is, sal jy eerder in die middel van die oggend jou gunsteling sport doen of in die klas wil wees? Fonteine Primêr in Sasolburg se juniors het die saak met Gerda Bruinette bespreek.

TJ van Wyk Ek speel rugby en ondersteun die rooi span, maar ek sal nou eerder wil klas toe gaan, want dan moet ek werk.

TJ van Wyk

Christiaan Pretorius Rugby en krieket. Rugby is my gunsteling. Ek wil vir Springbokke gaan speel. Sal rugby speel en nie klas toe gaan nie.

Christiaan Pretorius

Christa van As Netbal en hokkie. Netbal is my gunsteling. Ek speel hulpdoel of doel. Sal netbal wil speel, want dis lekker.

Christa van As

Bia-né Fulton Hokkie, maar ek sal klas toe gaan. Dis lekker om te leer vir my.

Bia-né Fulton

Karli Venter Netbal. Ek gaan klas toe, want dis lekker in die kl

Karli Venter

Zaiden Myburgh Krieket en rugby. Ek hou baie van krieket. Ek is ‘n kolwer. Sal eerder klas toe gaan, want jy leer en jy word slim.

Zaiden Myburgh

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button