Local newsNewsNews

Skooldogter glo in SW5 ontvoer

Sy was glo in Transvalia se Vrydagdrag met haar hare in twee poniesterte en het 'n pienk skooltas by haar gehad.

VANDERBIJLPARK – Die plaaslike reaksie-eenhede, polisie en die gemeenskap is in rep en roer, nadat ‘n skooldogter na bewering laat vanmiddag in Foster straat in SW5 ontvoer is.

‘n Ooggetuie het glo gesien hoe ‘n wit voertuig ‘n dogter in die straat agtervolg en hoe een van die insittendes van die voertuig haar in die kar druk.

Die publiek word gevra om die polisie te kontak met enige inligting in die verband.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button