Local newsNewsNewsSport

Transvalia 20, Rustenburg 13

Transvalia wys hy kan saam met groot honde blaf

VANDERBIJLPARK – Daar gaan vanaand waarskynlik ‘n paar koues langs die braaivleisvuur genuttig word nadat die HS Transvalia se eerste rugbyspan vir Rustenburg met 20-13 in ‘n rillerstryd geklop het.

Die kragmeting in die SDC Noordvaal se beker-afdeling het al die bokse getiek om die toeskouers op die punte van hul stoele te hou.

Transvalia het vroeg die voortou geneem en rustyd met 10-5 voorgeloop.

* Kyk uit vir die volgende week se gedrukte weergawe van Vaalweekblad aanstaande week vir die volledige wedstrydverslag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button