Local newsNewsNews

Kom ‘toer’ saam met die fotograwe

Sit terug en toer saam met die fotograwe deur ons pragtige land ... en sommer na 'n paar ander lande toe ook.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe. Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 234 verskyn in die nuutste se Vaalweekblad.

Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in Pilanesberg geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto in Dinokeng geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto by Vaaldam geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto op ‘n mistige oggend net voor sonopkoms geneem.
Irene Cloete het die mooi foto op hul plaas in die Parys distrik geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jan Kotze van Centurion het die mooi foto in Wakkerstroom geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto in Ballito geneem.
une Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Leon Jacobsen het die pragtige toneel gesien en netjies vasgevang.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Margaret van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto onlangs in Seelisberg, Switserland geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Thomsonbaai geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die besondere foto geneem.
Muriel Miene van Frankfort het die interessante fot by die Emfuleni Golf Estate geneem.
Naomi Bezuidenhout het die mooi foto van mis oor Wildernis geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi foto geneem.
Nonna-Marie Wiese van Vanderbijlpark het die oulike gesiggie afgeneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto in Marievale-natuurreservaat geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto in Keukenhof geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this beautiful photo in the Augrabies Falls National Park.
Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Thel van Henley on Klip het die oulike foto geneem.
Thys Sutherland van Heidelberg in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wessel Fourie jnr. van Meyerton het pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Andre Treurnich van Sasolburg het die mooi foto met vakansie in Mosselbaai en Hartenbos geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto in Ramsgate geneem.
Chantel Jacobs of Sasolburg captured this beautiful photo.
Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of the Aurora Australis displays.
Corne de Ruyter het die oulike foto by Motlôpi in Marloth Park geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die interessante foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto in Schoemansville geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die skilderagtige foto van die windverwaaide strand by Elandsbaai geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto in Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this beautiful photo of a Golden orb-web spider.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button