Local newsNewsNews

Oulike foto: Vlerksleep by die dam

Vaalweekblad het weer ons "skerp" lesers gevra vir oulike opskrifte/onderskrifte vir die oulike foto van JJ Kok van Vereeniging. En die lesers het weer wenners opgedis!

Ané du Plessis het vir die oulike opskrif gesorg.

Die onderskrifte wat die meeste aandag getrek het behoort aan:

Cecilia Nel (oud-Valie) – “Nie nou nie skat ek bad”

Amanda Vermeulen (oud-Valie) – “Ek het jou gesê ons moenie daardie haarkleursel by China Mall koop nie”.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button