Local newsNewsNews

Vaal weer in rou gedompel na onderwyser se dood

Jong onderwyser se skielike dood skok gemeenskap

VAALPARK – Skaars twee maande na die tragiese afsterwe van Stiaan Pistorius, ‘n onderwyser van die HS Overvaal in Vereeniging, is die Vaaldriehoek weer in rou gedompel.

Janko Hamman

Die tragiese nuus van die skielike afsterwe van Janko Hamman, ‘n onderwyser van die Vaalpark Primêre Skool, is Maandagoggend deur die skool se hoof, Jannie Erasmus, bevestig.

Inligting rondom die beweerde selfdood is nog vaag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button