Local newsNewsNews
Oulike foto: Wat maak oom Kallie daar?
Vaalweekblad se lesers stel nooit teleur nie. Kyk net na die oulike bydraes deur lesers, toe ons hulle gevra het vir 'n opskrif/onderskrif vir die foto van Elizabeth Visser.
Anita Roos het vir die oulike kop gesorg.
Die onderskrifte wat die meeste aandag getrek het behoort aan:
June Barlett van George – “Kyk tjorrie, DIS hoe die 4×4 ding gedoen word!”
en
Fanie van Vuuren – “As ek nie die kar deur die modder gestoot kry nie, dan stoot ek maar die modder weg”.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
