Local newsNewsNews
Oulike foto: Apie aap is los gelaat
Vaalweekblad se lesers is weer op hul stukke. Kyk net die oulike opskrif en onderskrifte wat die week opgedis is vir André Schoonbee (oud-Valie) van Nigel se foto.
Elzandra Platjies het vir die kop gesorg.
Die onderskrifte behoort aan:
Cathna Esterhuizen – “Daai Nando’s gisteraand was dalk ‘n bietjie te warm”
en
LeeAnn Anne – “Die aap is nou uit die mou”.
Hou Vaalweekblad se Facebook dop vir ‘n nuwe oulike foto wat ‘n opskrif/onderskrifte kort!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
