Local newsNews
Waarheen gaan die voëls en hoekom?
'n Interessante aand by die Vaal Voëlklub. Vind meer uit oor die migrasie van voëls
Seisoen na seisoen is daar sekere voëlsoorte wat saam met die Herfs koers kies na warmer lande en saam met die eerste Lenteson weer hul weg huis toe vind.
Waarom doen hul dit? Wat is die tipiese patrone? Verstaan die mens regtig die misterie van die migrasie van voëls?
Geoff Lockwood, ‘n bekende voëlkenner bied 9 Junie ‘n praatjie oor die misterie van die migrasie van voëls aan.
Besoekers en Vaal Voëlklublede is welkom om die aand te kom saamgesels. Dit begin om 19:00 by die Palms Aftreeoord, 11 Vaal Drive, Vanderbijlpark.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
