Local newsNewsNews
Oulike foto: ‘I love you soooo much’
Ons het lersers gevra om vir die oulike foto van Cynthia Malan 'n opskrif/onderskrif te gee, en daar was met geesdrif deelgeneem.
Die oulike opskrif is deur Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging verskaf.
Die onderskrifte wat die meeste aandag getrek het behoort aan:
Milady Gouws – “En toe nê…..vang ek net so groot rot”
Elmie du Toit van Vereeniging – “Look at my little murder mittens”
en
Monique King – “Sjoe, mamma lyk jy so sonder make-up”.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
