Local newsNewsNews
Oulike foto: Hulle ‘Yorkie’, dis koud buite
Die lesers was weer flymskerp met bydraes vir opskrif/onderskifte vir die oulike foto van Tia-Maria Fourie van Vereeniging. Dankie vir almal se goeie gees en deelname.
Sheila Nunez van Vereeniging het die oulike opskrif opgedis.
Die onderskrifte wat die meeste aandag geniet het behoort aan:
Rentia Botha van Vanderbijlpark – “Ienkie, Pienkie, Ponkie … ons is drie stoute hondjies”
Ernst Zeelie van Vanderbijlpark – “Daai GROOT KAT kan bly wees ons is veilig agter die glas”
en
Celest de Klerk van Meyerton – “Dis te koud buite, vandag pieps ons in die huis”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
