Local newsNewsNews

Nuwe President vir Rotariër Klub van Vanderbijlpark

Die tyd van die jaar word nuwe Presidente vir al die Rotariër Klubs ingewy. Die Rotariër Klub van Vanderbijlpark se nuwe President is die jongste ooit vir die klub en die distrik.

VANDERBIJLPARK – Zander Lintvelt is Saterdag ingehuldig as die nuwe President van die Rotariër Klub van Vanderbijlpark.

Hy het die Presidentsketting van vorige president Adri Roos ontvang by ‘n spog geleentheid wat by Pont de Val gehou is.

Tydens die geleentheid het vorige president Adri Roos ook aan verskeie lede sertifikate van herkenning vir hul diens oorhandig, met nog sewe lede wat Paul Harris Fellowship toekennings gekry hett.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button