Local newsNewsNews
Dis ‘n prag-wêreld deur die lens van die fotograwe
Vaalweekblad ondersteun die kunste en spog weekliks met die foto's van lede van die Elsje's Choice on Photos Facebook-groep. Loer gerus na die week se prag-versameling
Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.
Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.
Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die top foto’s van Fotoblad 239 verskyn in die nuutste Vaalweekblad.


























































































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
