Local newsNewsNews

Fotoblad: Kunstig & Kreatief

Die Elsje's Choice on Photos Facebook-groep het die week kunstige en kreatiewe foto's opgedis.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 240 verskyn in die nuutste Vaalweekblad.

Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi monochroom foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi sonopkoms foto geneem.
Christo Weyer van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of the Strawberry Full Moon, rising from behind Roman Rock Lighthouse.
Dricky Gouws van Dricky’s Pix, Vanderbijlpark, het die oulike foto geneem.
Dylan Orphan van Vaalpark het die interessante foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Mapungubwe National Park geneem.
Gerda Fouché van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kreatiewe foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto by Vaal Barrage geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto by Shaka Marine Word in Durban geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die mooi foto op Bloubergstrand geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto in in Dinokeng-natuurreservaat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die kunstige foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariette Labuschagne het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die foto van ‘n Black House Spider geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi monochroom foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Muriel Minnie van Frankfort het die mooi foto in Vanderbijlpark geneem.
“Canola tyd in die Overberg” – Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto in Oranjeville geneem.
Nicola Telle van Villiers in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Priscilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this lovely photo of a Cape Daisy.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Thys Sutherland van Heidelberg in die Weskaap het die kunstige monochroom foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Ooshuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wayne Thompson captured this beautiful photo of the full moon over the ocean.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die poskaart-mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi silhouette foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi patrone in die sand kunstig vasgevang.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button