Local newsNewsNews
As Maandag ‘n ‘look’ was
Toe Tanya Bothma die oulike foto ingestuur het, het ons sommer geweet ons Vaalweekblad-lesers gaan treffer-onderskrifte opdis. Hier is die bydraes wat die meeste aandag getrek het.
Gerda Nunez van Midvaal het vir die oulike opskrif gesorg.
Die onderskrifte wat die meeste aandag getrek het, is:
Hester Hoffman – “Jy kon gesê het die krag is aan Susan”
Sharné Allen – “Maybe she’s born with it. Maybe it’s Muttbeline”
Elsabé Terblanche – “En julle vertel my die nuwe hairdresser is goed”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
