
VANDERBIJLPARK – Dit is nog onduidelik hoe lank die krag gaan af wees, na ‘n mislukte poging om ‘n elektriese transformator by die Melt Brink substasie in SE 2 in Vandebijlpark te steel.

Volgens DA-raadslid Mauren Dosoudil is daar nog geen aanduiding wanneer die kragtoervoer herstel gaan word nie. Daar word wel dringend aandag aan die probleem gegee.
*Die berig sal opgedateer word sodra meer inligting beskikbaar is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
