Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.
Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.
Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die top foto’s van Fotoblad 241 sal in Vrydag se Vaalweekblad verskyn.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto van haar kat geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi stillewe foto geneem.Madelein Steynvaart het die mooi foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die kunstige natuurfoto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto op ‘n “road trip” vanaf Napier na Taupo geneem.Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.Muriel Minnie van Frankfort het die mooi foto van haar kat geneem.Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto op die R62 in die rigting van Calitzdorp geneem.Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.Nicola Telle van Villiers in die Weskaap het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Priscilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Pretoria captured this lovely photo of a Green Pea Spider.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die Seychelles geneem.Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Christo Weyer van Johannesburg het die mooi foto geneem.Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo on a cold a rainy morning outside Graaff-Reinet, a rainbow painted the skies over a lush green Karoo.Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die pragtige foto in Pilanesberg geneem.Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n kwikstertjie geneem.Gerda Fouché van Bloemfontein het die mooi foto geneem.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.Jaco Blom van Pretoria het die treffende foto van ‘n visarend in Mabalingwe geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Johan Louw van Parys het die mooi foto in Ballito geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Leon Booyens van Kaapstad het die mooi foto op Bloubergstrand geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Austin Roberts Voëlreservaat geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto in Ballito geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto by Leeupoort vakansie-oord geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto van die verweerde sandsteenrots wat soos ‘n gesig lyk Inhaca, Mosambiek geneem.Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za