Local newsNewsNews

Ons weet wat ons weet

Blomland in Vanderbijlpark se Gr R’e droom groot. Hulle het vir Gerda Bruinette vertel wat hul eendag wil word.

Kehan Coetzee Ek wil ‘n dokter word of Spiderman want ek wil mense help. Volgende jaar gaan ek Kollegepark toe. My sussie is ook daar.

Kehan Coetzee

Ethan Kent ‘n Bouer. Ek gaan groot huise bou met drie vloere. Of wat van vier vloere? Dan gaan ek baie geld hê.

Ethan Kent

Skyleigh Lindeque Ek wil ‘n dokter word want hul help mense. ‘n Dieredokter. Ek hou baie van katte.

Skyleigh Lindeque

 Amy-Lee Janse van Vuuren ‘n Kosmaak. Ek hou van kosmaak. Ek kan al sop, broodjies en koek maak.

Amy-Lee janse van Vuuren

Herman Kruger ‘n Brandweerman. Ek wil van die paal afgly en die trok bestuur en alles.

Herman Kruger

Laché Tolmay ‘n Dokter en ‘n artist. Om mense te help dat hul beter kan word. Ek wil artist word want ek hou van teken.

Laché Tolmay

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button