Local newsNewsNews
Come on, try me!
Die lesers het weer wenners opgedis toe ons gevra het vir interessante opskrifte/onderskrifte vir die mooi foto van Estelle Kunneke van Sasolburg.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het vir die opskrif gesorg.
Die onderskrifte wat die meeste aandag getrek het is:
Gerda Nunez van Meyerton – “Traffic jam on the wild side”
Maryke Jansen – “Mense, híérdie is my goeie kant”
Anette Ogden – “Daar sal verder gery word wanneer EK sê daar sal verder gery word”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
