Local newsNewsNews

Fotoblad: Alles wat mooi is!

Die wêreld om ons is pragtig as jy dit werklik waarneem. Loer gerus na die mooi oomblikke wat deur die fotograwe vasgevang is.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 242 sal in Vrydag se Vaalweekblad verskyn.

Deon Cloete van Parys, die heel nuustste lid van die Elsje’s Choice on Photos-groep, het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo in the Kruger National Park.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die pragtige foto in Pilanesberg geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige sonopkoms foto by Barrage geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die besondere foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Johan Louw van Parys het die mooi foto by Shaka Marine Word in Durban geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die mooi foto op Bloubergstrand geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto van haar kat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariëtte Labuschagne het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiers in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto van sneeu in die Hexrivier Vallei geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Priscilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto by Marivale geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this lovely photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die Seychelles geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Gerda Fouché van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto in Pilanesberg Nasionale Park geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kudu Natuurreservaat geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die oulike foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Mikstertbyevanger geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button