Local newsNewsNews

Tong uitsteek is soentjies vra

Soos gewoonlik het die gemeenskap lekker saamgespeel toe ons vir onderskrifte/opskrifte vir die oulike foto van Michellee Eksteen van Meyerton gevra het.

Gerda Nunez van Meyerton het vir die oulike opskrif gesorg.

Die onderskrifte wat die meeste aandag getrek het, is:

Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort – “Pê wê wê wê wê my tong is langer as joune”

Anton Stander van Vanderbijlpark – “Pê wê ek het die biltong seisoen gemis”

Elsje Vermeulen – “Nickerball-dief van die wildsplaas”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button