Local newsNewsNews
VRK deur na Valke-eindstryd
VEREENIGING – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub is deur na die eindstryd van die Valke Peregrineliga na hy Saterdag op sy tuisveld vir NWU met 59-15 in ‘n eensydige eindstryd geklop het. Die streeptruie het rustyd reeds met 33-10 voorgeloop en die versneller in die tweede helfte verder platgetrap.
VEREENIGING – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub is deur na die eindstryd van die Valke Peregrineliga na hy Saterdag op sy tuisveld vir NWU met 59-15 in ‘n eensydige eindstryd geklop het.
Die streeptruie het rustyd reeds met 33-10 voorgeloop en die versneller in die tweede helfte verder platgetrap.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
