Local newsNewsNews

Waar is al die nuwe bruide?

Inskrywings is gratis en net soos al die vorige jare sal daar weer pryse op die spel wees.

Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2025 is volstoom aan die gang en bruide van die Vaal en omliggende dorpe (Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Deneysville, Parys, Frankfort en Vredefort) wat in 2025 die knoop deurhaak, word genooi om deel te neem.

Stuur dus jou mooiste troufoto (alleen, of as jy verkies saam met manlief) met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is, en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die 2025 inskrywings sal in Vaalweekblad verskyn en sal ook deurlopend op ons webtuiste beskikbaar wees.

Amoré en Louis Mostert van Vereeniging is op 5 Julie getroud.
Caren en Billy Stonehouse van Vanderbijlpark is op 24 Februarie getroud.
Clara en Jandre Volschenk van Meyerton is op 3 Julie getroud.
Devan en Elna Dennis van Vanderbijlpark is op 7 Junie getroud.
Lanie en Stefan Struwig van Meyerton is op 5 April getroud.
Leoné en Marthinus Smit van Meyerton is op 5 Julie getroud.
Rochelle en Chayce Zangel van Deneysville is op 19 Julie getroud.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button