Local newsNewsNews
Eco Park kameelperd sterf tragies
Presiese oorsaak van dood nog nie vasgestel nie
VAALPARK – Inligting is nog skraps maar volgens ‘n ingeligte bron, het van die Eco Park in Vaalpark se kameelperde vanmiddag gesterf.
Volgens die bron het die kameelperd geval en is in die proses ernstig beseer. Vrywilligers en ‘n veearts het probeer om die dier te red, maar hulle poging was glo onsuksesvol.
Enigeen wat meer inligting in die verband het word gevra om Vaalweekblad te kontak by 07888 91128 of ettienne@mooivaal.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
