Local newsNewsNews

‘n Skouspel van pom-poms en piramides

Die jaarlikse VCR Cheer-Off Cheerleading kompetisie was 'n fees vir die oog.

VANDERBIJLPARK – Die jaarlikse VCR Cheer-Off Cheerleading kompetisie is verlede Vrydagaand in die Portugeuse-saal aangebied en die pawiljoene was volgepak.

Volledige berig en nog foto’s in die week se gratis Vaalweekblad.

Die Next Level Cheerleaders van Tjokkerland het harte gesteel met hulle uitvoering.

Die wenners in die onderskeie afdelings is:

Junior Junior-afdeling:
1ste plek: Die Pom-Poms van Laerskool Kollegepark
2de plek: Die Next Level Cheerleader van Tjokkerland School
3de plek: Die Drumline Divas van Vesco Academy

Junior-afdeling vir laerskole.

1ste plek: Die Sassy Squad van Laerskool Vryheidsmonument

2ste LS Randhart van Alberton

Senior-afdeling:
1ste plek: Die Transvalia Cheerleaders van Hoërskool Transvalia
2de plek: Die Hoekies Cheer Squad van Hoërskool Driehoek
3de plek: Die SHS Cheerlearders van Sasolburg High School

Die Valia Cheerleaders het ‘n dinamiese roetine opgedis.
Die Transvalia Cheerleaders in aksie. Ava Oberholzer word deur die mede-lede opgetel.
Die Drumline Divas van Vesco Academy.
Die SHS Cheerleaders het die alghele derde plek behaal. Foto’s: Elsje Vermeulen
Die oulike junior junior cheerleaders van Laerskool Kollegepark in aksie.
Die Sassy Squad van Laerskool Vryheidsmonument in aksie.
Spanwerk is ‘n deurslaggewende faktor in cheerleading, soos die Hoekies hier wys.
‘n Harties cheerleader van LS Randhart in aksie.
Die Hoekis Cheerleaders het die gehoor laat gons met hul akrobatiese roetine.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button