Local newsNewsNews

Video: VRK slaggereed vir eindstryd

Slegs Brakpan staan in sy pad van kampioenskapglorie

VEREENIGING – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub is in die pylvak en het een hekkie oor wanneer hy more in Brakpan in die eindstryd van die Valke Peregrineliga teen Brakpan te staan kom.

Die VRK het NWU Vaal oortuigend in die halfeindronde geklop om tot die eindstryd van die Valke Peregrineliga teen Brakpan deur te dring.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button