Local newsNewsNews

Country Car Show was ‘n lus vir die oog

Dit is duidelik dat die Valies lief is vir mooi motors.

VEREENIGING – Die weer het mooi saamgespeel en bygedra tot die sukses van die Country Car Show wat verlede Sondag by die Vaal-skouterrein gehou is.

Onder die motors wat uitgestal was, het die Rock Crawlers behoorlik aandag getrek.

Maar daar was beslis ‘n wye verskeidenheid om elke lid van die gesin se hart warm te laat klop.

Vaalweekblad het gaan inloer en die dag in beeld vasgevang.

Foto’s: Elsje Vermeulen

Jonathan Thomas van Vanderbijlpark was ook daar met sy nuwe renmotor.
Mooi bly maar mooi, al stap die jare aan!
Estefan van Staden bekyk die kunswerk op die binnekant van die enjinkap.
Die Volkswagen Kewers was soos altyd baie gewild.
Die jonges het ook die motorskou geniet.
Nog een van die voertuie wat uitgestaan het.
Plaaslike renjare Neil Alberts by 2L hotrod.
Daar was ‘n voertuig vir elke smaak.
“Dankie, klaar getoets bestuur” – klein Handré Havenga het van die rooi motortjie gehou.
Dit was ‘n uitstappie vir die hele gesin, woef inkluis.
Die klassieke afronding van die ouer model voertuie is treffend.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button