Local newsNewsNews
AfriForum maak begraafplaas skoon
Om self in te spring is beter as om niks te doen nie
VANDERBIJLPARK – Die kettingsaaie het Saterdag gebrul toe die Vanderbijlpark Tak van AfriForum bome gesnoei het en hoofroetes skoongemaak het om die Vanderbijlpark begraafplaas meer toegangklik te maak.
Volgens AfriForum was die hande min gesaai en die werk baie maar hulle is steeds trots op die vordering en verskil wat hulle in ‘n paar uur vermag het. Doodgewone inwoners het kosbare tyd met hulle families prysgegee om ‘n verskil te maak. Afriforum gaan eerskomende Sondag die begraafplaas patrolleer sodat inwoners by die grafte van hulle geliefdes kan uitkom.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
