Die HS Driehoek se koor glimlag van oor tot oor nadat hy drie A's by die Kunstefees verwerf het.
VANDERBIJLPARK – Die HS Driehoek is bitter trots op sy koor nadat hy vroeër vandeesweek by die Kunstefees drie A’s verwerf het.
Die koor het feesgangers in die Johan van Rensburg-teater by die Hoërskool Drie Riviere met hulle pragtige stemme bekoor.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.
Ettienne van Rensburg
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za