Local newsNewsNews

Versteekte ‘skatte’ in die natuur

Die fotograwe is lief daarvoor om die prag van die natuur vas te vang. Loer gerus na die week se pragtige foto's deur amateur en professionele fotograwe.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 244 sal in Vrydag se Vaalweekblad verskyn.

Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die besondere foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto in die Kaap geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n bosapie by Eiland Spa geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this lovely photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die kustige natuurfoto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of Myburgh’s Waterfall Ravine, Hout Bay.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilanesberg geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto in Mabalingwe geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Ecrins National Park geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto van ‘n White-bellied Sunbird geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button