Local newsNewsNews
Vanaand is die aand – Ouma kuier in Vereeniging
Dis klein-Saterdag en die ideale tyd om bietjie weg te breek van al die week se stres deur Ouma is opad te gaan kyk.
VEREENIGING – Daar is lank uitgesien na die aand. Ouma (Margit Meyer-Rödenbeck (oftewel Dowwe Dolla) kuier 20 Augustus by die Barnyard Vereeniging.

Sy is eintlik al afgetree, maar die ding is, Ouma is nuuskierig en nou toer sy Suid-Afrika vol om te probeer sin maak oor wat alles in die lewe gebeur.
Ouma het baie op die hart en as sy ‘n ding wil sê dan sê sy dit. Op Garies waar sy vandaan kom, word daar nie doekies omgedraai nie.
Dis nog nie te laat om kaartjies te bespreek nie. Gaan na https://www.barnyardvaal.co.za/events/ouma-is-opad/ en kom kuier om 20:00 saam!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
