NewsNews

Ons weet wat ons weet

Hoe gaan jou huis eendag lyk? Laerskool Emfulenipark se gr. 1’s het ‘n paar kreatiewe idees vir Gerda Bruinette gehad.

Mianè van Zyl Dit sal ‘n wit huis wees met vyf slaapkamers en drie badkamers. Buite is ‘n swembad en ‘n klimraam net vir as ek sou kinders kry.

Miané van Zyl

Nathan Stander ‘n Huis wat baie mooi is met ‘n groot hot tub en swembad. ‘n Dubbelverdieping. Daar is sulke trappies en die kindertjies slaap bo en die groot mense onder. Die huis sal wit wees voor en bruin agter.

Nathan Stander

Brüssouw Wilken Die huis sal so groot so die kamer (skool se personeelkamer) wees. Ek sal dit rooi verf. Daar sal net ‘n paar banke en ‘n TV wees. Buite is ‘n swembad.

Brüssow Wilkin

Regardt du Plessis ‘n Groot huis met twee slaapkamers. Buite is dit rooi geverf en binne is alles hout, tot die banke, met ‘n mooi tuin.

Regardt du Plessis

Charmaine Kotze Dit sal mooi en groot wees met drie slaapkamers en een badkamer. Binne sal ek dit rooi verf en buite pienk met teddies in die tuin.

Charmaine Kotze

Mila du Plessis Ek wil ‘n pienk huis hê. ‘n Groot huis met twee slaapkamers en een badkamer. Die tuin moet gras en blomme hê. Net ‘n plat huis, nie dubbelverdieping nie.

Mila du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button