Local newsNewsNews

Photo fun: Purr-sonal assistant on duty

OULIKE FOTO van die week! Die lesers het lekker saam gespeel toe ons gevra het vir oulike onderskrifte.

Gerda Nunez is weekliks skerp met voorstelle, en het die week vir die oulike opskrif gesorg.

Die onderskrifte wat die meeste aandag getrek het behoort aan:

Griet Meyert – “Dis reg ja. Ek is die redakteur van DE KAT”

Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark – “Moet ek regtig by die werk wees?”

Nadine Herbst van Vanderbijlpark – “As die muis weg is, is die kat baas”.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button