Local newsNewsNews
Kyk al die pragtige bruide!
Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2025 kompetisie is volstoom aan die gang en inskrywing is gratis.
Bruide van die Vaal en omliggende dorpe (Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Deneysville, Parys, Frankfort en Vredefort) wat in 2025 die knoop deurhaak, word genooi om deel te neem.
Daar is soos altyd pret-pryse op die spel, en al die inskrywings verskyn in Vaalweekblad.
Stuur dus jou mooiste troufoto (alleen, of as jy verkies saam met manlief) met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is, en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za
Al die 2025 inskrywings sal ook deurlopend op ons webtuiste beskikbaar wees.








At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
