Local newsNewsNews

Ek ruik chloor ou kwagga!

Die Valies het lekker gees en is super skerp. Ons het gevra vir oulike onderskrifte vir die foto van Corné de Ruyter en die Valies het nie teleur gestel nie.

Thesia Hattingh het vir die opskrif gesorg.

Die onderskrifte wat die meeste aandag getrek het, behoort aan:

Carole Addinal (oud-Valie) – “Ek wag maar hier agter todat dit deurkom”

Yolande Meyntjes – “Wag agter die strepe, ek is eerste dors”

Donovan Thompson van Vereeniging – “Sebras wys hulle water strepe”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button