Local newsNewsNews

Kunstig in groen en monochroom

Hierdie week het die fotograwe van die Elsje's Choice on Photos Facebook-groep op monochroom, en foto's in skakerings van groen gefokus.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 247 sal in Vrydag se Vaalweekblad verskyn.

Markus Saayman van Parys het die kunstige monochroom foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto van ‘n Egiptiese tuin in Hamilton Gardens geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Muriel Minnie van Frankfort het die treffend portret foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto in Tulbagh geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die kunstige natuurfoto in monochroom geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Rene Janse van Vuuren het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Priscilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this beautiful photo.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in Drie Riviere geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in Mabalingwe geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die kunstige sportfoto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this magnificent photo.
Cuan McCabe van Polokwane het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die pragtige foto van Shadow geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige monochroom foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die kunstige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto in Swadini Forever Resort geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Hanlie du Toit het die mooi foto in Weskus Nasionale Park geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys 400 geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto in Pilanesberg geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Frankryk geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die kunstige stillewe foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die interessante foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto van ‘n vervalle huis in die Weskus geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die treffende foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van haar dogter geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button