Local newsNewsNews
Floor vee die vloer met sy teenstanders
Wanneer hy sommetjies maak klop die syfers
VANDERBIJLPARK – Dit sit nie enigeen se broek om 19 000 teenstanders in ‘n Wiskunde Olimpiade uit te stof nie.
Dit is presies wat Thomas Floor, leerling aan die Laeskool Eligwa, pas tydens die Gauteng graad sewe Wiskunde Olimpiade vermag het.
Hy het nie net sy kategorie gewen nie, maar is as die algehele wenner in Gauteng gekroon. Dit wil gedoen word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
