VANDERBIJLPARK – Daar is bitter min dinge in die lewe wat soveel pret soos ‘n kaskarwedren kan verskaf.


Of jy nou jonk of oud, manlik of vroulik is. Om ‘n kaskar om ‘n baan te stoot en te ry, bly een van daardie aktiwiteite wat jy as grootmens steeds sal herleef.
As jy nie ‘n karwedren beleef het nie, het jy nie geleef nie. Op 19 September was die Laerskool Emfulenipark in rep en roer. Die oorsaak van al die jolyt was die graad sewe leerlinge se Markdag en Kaskardag wat plaasgevind het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!