Local newsNewsNews

Lyk vir my jy kyk vir my

Die Valies weet hoe om flink te dink. Ons het gevra vir oulike onderskrifte en twee weke in 'n ry het hulle die bal uit die park geslaan.

Madelene Kotze het vir die oulike opskrif gesorg.

Daar was weer meer as genoeg oulike bydraes, maar van die wat die meeste aandag getrek het behoort aan:

Frieda Ferreira van Vanderbijlpark – “As jou buurman weer sy grassnyer 6-uur die oggend aansit”

Nadine Meyntjes – “Ek is beslis nie ‘n bloubul nie”

Carina Thiart – “Buzz off …cupcake”

 

Dan was daar ook die oulike foto en onderskrifte:

André Schoonbee (oud-Valie) het vir die opskrif gesorg: Pre-rinse cycle.

Die onderskrifte wat uitgestaan het:

Winnie van Zyl van Vereeniging – “Kom tong, nog net n klein entjie vir daai laaste stukkie”

Anlie Lindeque van Vanderbijlpark – “Ek gebruik minder krag as die dishwasher”

Luan Claasen van Vereeniging – “Wanneer jy jou dishwasher gebruik tydens loadshedding”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button