
VEREENIGING – Die Hollywood Bets Harlequins het vanmiddag in die Jakarandastad die eerste rugbyspan van Vereeniging Rugbyklub met 34-22 in die tweede rondte van die Gold Cup geklop.
Die uitklopreeks is ongenaakbaar en na sy naelskraapse sege verlede Saterdag met 39-37 oor Pirates die Leeus se klibkampioen het die manne van Vereeniging se seisoen tot ‘n einde gekom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
