Local newsNewsNews

Vaalweekblad Bruid van die Jaar-inskrywings

Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2025 is volstoom aan die gang en inskrywing is gratis.

Bruide van die Vaal en omliggende dorpe (Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Deneysville, Parys, Frankfort en Vredefort) wat in 2025 die knoop deurhaak, word genooi om deel te neem.

Stuur dus jou mooiste troufoto (alleen, of as jy verkies saam met manlief) met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is, en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die 2025 inskrywings sal in Vaalweekblad verskyn en sal ook deurlopend op ons webtuiste beskikbaar wees.

Charl en Lenie Coetzee van Meyerton is op 30 Augustus getroud.
Kobus en Melandrie Stoltz van Sasolburg is op 2 Augustus getroud.
David en Rozette Potgieter van Vanderbijlpark is op 20 Mei getroud.
Gavin en Shani Lombaard van Sasolburg is op 13 September getroud.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button