
SASOLBURG – Die HS Sasolburg is trots op sy o15 en o17-sewesrugbyspanne wat pas as die kampioene in die plaatafdeling (B-afdeling) van die Valke Sewestoernooi gekroon is.
Die spanne se harde werk en vlugvoetige spel is welverdiend beloof. Die Kapoeners se seëvierende o15 en o17-sewesspanne.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
